Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Laeveld-buurtwagte verwelkom hommeltuigvlieëniers
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié...
AfriForum ondersoek moontlike ANC-misbruik van lugmagbates
AfriForum het vandag ’n ondersoek geloods na die beweerde misbruik van lugmagbates deur sekere...
Groen vuurwapenlisensies weer onder die loep
AfriForum is van mening dat die nuwe toedrag van sake rakende die groen vuurwapenlisensies...
AfriForum vlek COVID-19-korrupsie in Stad Johannesburg oop
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van korrupsie by die...
Makhura se wanoptrede dompel Tshwane-metro in chaos
Die aanstelling van Mpho Nawa as hoofadministrateur van die Tshwane-metro het daartoe gelei dat ’n...
AfriForum stig tak en buurtwag in Potgietersrus
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 September 2020 amptelik ’n tak en buurtwag in...
Upington-tak en BB Spares skenk handreiniger aan laerskool
AfriForum se Upington-tak het op 7 September in samewerking met BB Spares 40 liter hand- en...
AfriForum se Heidelberg-buurtwag stuit misdadigers
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg het op 3 September ’n arrestasie in samewerking met...
#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp...