Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die...
AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié...
AfriForum se Ermelo-buurtwag ontvang toerusting
AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en...
AfriForum vier boomplantmaand in Vredendal saam met skole
AfriForum se Vredendal-tak het onlangs as deel van die burgerregteorganisasie se jaarlikse...
AfriForum se Williston-tak skenk kos en handreiniger
Die AfriForum-tak in Williston het van 7–11 September voedselpakke aan die gemeenskap geskenk. Die...
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak reorganiseer
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 16 September ’n vergadering gehou waartydens die tak se...
AfriForum se Naboomspruit-tak plant bome
AfriForum se Naboomspruit-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen deur tien bome in die...
AfriForum se Thabazimbi-tak plant bome vir boomplantmaand
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome...
Verhoordatum vasgestel vir weermagoffisier wat MIV versprei
Die oudweermagoffisier wat ’n medelid van die weermag opsetlik met MIV besmet het en nou van...