Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend
AfriForum het onlangs verskeie gebiede in Groter Pretoria se water getoets om die gehalte van die...
Arrestasielasbriewe vir twee vermeende moordenaars van voormalige Rwandese intelligensiehoof uitgereik
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
AfriForum maak Hoogland-streek se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Hoogland-streek se water getoets om die gehalte van...
NVG gaan Malema en Ndlozi vervolg vir beweerde aanranding van polisieman ná AfriForum druk volhou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum vandag in kennis gestel dat hulle Julius...
Boomplantmaand: AfriForum se Benoni-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Benoni het op 3 September 2019 10 bome by Willowmoore High geplant as deel...
AfriForum se Kuruman-buurtwag help om ontsnapte gevangene vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het in samewerking met verskeie ander rolspelers op...
AfriForum bevraagteken handskoenhantering van Malema
AfriForum hou die manier waarop die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die klagte hanteer wat teen...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag trek drie verdagtes vas
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 2 September 2019 drie verdagtes vasgetrek. Een verdagte is...
Buurtwagte hou sigbaarheids-en-skoonmaakaksie by Zandfontein
AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n...