Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum plant bome by skole in Witrivier
AfriForum het op 18 September 2019 sestig maroelabome by Laerskool Witrivier, Hoërskool Rob...
AfriForum plant bome by Laerskool Lydenburg
AfriForum het op 18 September 2019 twee spekboompies by Laerskool Lydenburg geplant as deel van...
Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Erfenisdag vier olienhoutbome by die Groot Trek Monumente...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole...
AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof
AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant...
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag bied noodhulpopleiding aan
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing...
Boomplantmaand: AfriForum se Bethlehem-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte...
AfriForum stig Welbekend-buurtwag
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die...
Boomplantmaand: AfriForum se Malmesbury-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Vrydag 20 September in samewerking met Big Tree...