Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum plant meer as 2 500 bome vir ’n groener toekoms
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie...
AfriForum: NGV-proses gedoem om te misluk
AfriForum het pas bevestiging ontvang dat die tydperk vir die indiening van kommentaar op die...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet...
10 dae oor om kommentaar in te dien teen wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering
Die burgerregteorganisasie AfriForum moedig die publiek aan om kommentaar teen die vernietigende...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 28 September 2019 witstinkhout- en witkareebome in die...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
AfriForum se Hessekwa-tak het op 28 September 2019 17 bome in Stilbaai geplant as deel van dié...
Vyf rowers ná jaagtog in hegtenis geneem
Lede van AfriForum het op Saterdag 21 September 2019 gehelp om vyf gewapende rowers in hegtenis te...
AfriForum se Laeveld-takke spog met nuwe brandbesrydingstoerusting
AfriForum se Laeveld-takke het oor die afgelope maand nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang. Dié...