Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwagte lê meer as 94 000 km af tydens nasionale patrollie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die...
Boomplantmaand: AfriForum se Stellenbosch-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society...
Eskom se beplande hoër vaste tariewe is onbillik en ondoeltreffend
AfriForum is van mening Eskom se beoogde verhoging van vaste tariewe sal kliënte straf en...
AfriForum se Vryburg-tak vier Erfenisdag
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se...
AfriForum dien korrupsieklagtes in ná R176 miljoen-vermorsing in grondtransaksies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco...
AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg...
AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as...
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor...