Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.NGV skend Grondwet: AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die...
AfriForum-buurtwagte in Standerton en Secunda verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 8 November 2019 in samewerking met die SAPD en...
AfriForum se haatspraak-saak teen BLF duur voort
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se...
AfriForum voorsien water aan Waverley-gemeenskap
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op 10 November 2019 water aan die inwoners van die...
AfriForum se Benoni-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 8 November 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale...
AfriForum se Piet Retief-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se...
AfriForum se Kuruman-buurtwag ontvang brandbestrydingsopleiding
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 9 November 2019...
Meer as 100 buurtwaglede ontvang Nehemia-opleiding
AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter...
AfriForum waarsku dat rommelstatus op implementering van NGV gaan volg
AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito...