Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum vergader met munisipaliteit oor toestand van begraafplaas
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder...
AfriForum se Vryburg-buurtwag beveilig begraafplaas vir besoekers
AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig...
AfriForum se Vanderbijlpark-tak werskaf in Februarie
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Februarie 2020 ’n teerprojek van stapel gestuur om slaggate...
AfriForum verwelkom skoonmaak van begraafplaas
AfriForum verwelkom die Moqhaka-munisipaliteit se spoedige optrede om die rioollek by die...
AfriForum-lugvleuel ʼn moet in elke gemeenskap
AfriForum se Overstrand-tak het einde 2019 besluit om ’n hommeltuig aan te koop en om ’n...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag woeker in Februarie
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD...
AfriForum se Standerton-buurtwag en -tak beveilig gemeenskap
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer....
AfriForum dien kommentaar in oor voorgestelde wetsontwerp rakende die ontwikkeling van stroomop-petroleumhulpbronne
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Februarie 2020 kommentaar by die departement van...
AfriForum se Oos-Moot-tak tree vinnig op ná noodboodskap
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Februarie 2020 ’n noodboodskap op hulle telegramgroep ontvang....