Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Oorwinning: Dlamini-Zuma se gedwonge kwarantynregulasies geskrap
AfriForum het vandag ’n oorwinning behaal in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria toe...
ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie
AfriForum veroordeel President Cyril Ramaphosa se stellings dat die COVID-19-pandemie ’n bousteen...
Buurtwagte weer operasioneel danksy volgehoue druk deur AfriForum
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die...
Dwarskersbos: AfriForum eis skorsing van amptenaar
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Ray van Rooy, burgemeester van...
AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van...
COVID-19-taakspan staan hulpbehoewende kinders en diereskuilings by
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk...
AfriForum dring aan op bekendmaking van COVID-19-inligting
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van...
AfriForum gaan voort met stappe vir gladder repatriasieprosesse
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker...
AfriForum: Cele moet Mbalula met dieselfde ywer ondersoek waarmee hy publiek tydens inperking vervolg
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Bheki Cele, Minister van...