Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag help met voorbrande
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het op 22 Julie 2020 gehelp om voorbrande in die Cairn-vallei...
AfriForum se Worcester- en Rawsonville-buurtwag hou massapatrollie
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as...
AfriForum beveilig infrastruktuur tydens munisipale staking
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te...
AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n...
AfriForum-tak in Potchefstroom nader Groen Skerpioene oor riool in Mooirivier
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die...
Suid-Afrika gebuk onder twee epidemies: COVID-19 en misdaad
Die burgerregteorganisasie AfriForum is somber oor die misdaadstatistieke wat deur Bheki Cele,...
Dwarskersbos: AfriForum eis antwoorde oor dubbele standaarde van heraangestelde munisipale bestuurder
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandeesweek ’n skrywe aan die burgemeester van die...
AfriForum se Schweizer-Reneke-tak brei buurtwag na Amalia uit
Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die...
SAPD, Departement en NVG se versuim lei tot verdere en voortgesette mishandeling van baba
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in skrywes aan die Departement van Maatskaplike...