Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak
AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie...
Polisie neem ouers van mishandelde baba in hegtenis ná AfriForum-toetrede
Die polisie het vandag die ouers van ’n ses maande oue babadogtertjie in hegtenis geneem op...
AfriForum-regspan kry opdrag om teen Eskom en Lekwa Plaaslike Munisipaliteit op te tree
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sowel Eskom as die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit in...
AfriForum stig buurtwag in Bothaville
AfriForum se Bothaville-tak het op 17 Augustus die bestaande buurtwag in Bothaville verplaas om...
AfriForum se Lydenburg-buurtwag bied opleiding aan
Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp...
AfriForum-buurtwagte neem deel aan misdaadbekampingsinisiatief
AfriForum se buurt- en plaaswagte in Mpumalanga het op 14 Augustus 2020 aan ’n nasionale...
AfriForum-buurtwaglede werk saam om brand buite Potgietersrus te bestry
AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te...
AfriForum verduidelik waarom privaat sekuriteit en privaat mediese dienste steeds as noodsaaklik geklassifiseer moet word
AfriForum het vandag aan die Noodsaaklikedienstekomitee (gestig ingevolge die Wet op...
AfriForum-buurtwaglede help om dief by kitsbank vas te trek
AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te...