Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum waarsku die DWS oor waterlekkasies
AfriForum het Lindiwe Sisulu, Minister van Water en Sanitasie, vandag in ’n skrywe gewaarsku oor...
AfriForum staan aankondiging van “konsentrasiekamp vir standbeelde” teen
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van...
Weermagoffisier wat MIV versprei moet later weer in hof verskyn
Die beskuldigde offisier van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat van poging tot moord...
AfriForum se Witrivier-buurtwag ontvang protospanopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 29 Augustus 2020 protospanopleiding vir lede aangebied...
Sharemax: AfriForum plaas druk op NVG wat weier om in belang van aandeelhouers op te tree
AfriForum het vandag in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag vorm deel van SAPD-sukses
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 27 Augustus deel gevorm van ’n sukses onder leiding...
Malema, Ndlozi se verhoor begin in Oktober
Die Randburgse Landdroshof het vandag die verhoordatum van Julius Malema, leier van die EFF, en...
AfriForum-boomplantmaand: ’n nuwe begin van hoop
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus...
Malalane-buurtwag help om brande in Marlothpark te bestry
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in...