Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum kap Cele oor prioritisering van plaasmoorde; verskerp veldtog
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat...
AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se Limpopo-buurtwagte het oor die naweek aan AfriForum se nasionale patrollie...
AfriForum se Hessekwa-tak behaal sukses in samewerking met SAPD
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met...
AfriForum-buurtwagte in die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit –...
AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom,...
AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale...
AfriForum se Endicott-plaaswag trek vermeende dief vas
Lede van AfriForum se Endicott-plaaswag wat deel van AfriForum se Springs-buurtwag vorm, het...
AfriForum se Ermelo-buurtwag ontvang toerusting
AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en...
Verhoordatum vasgestel vir weermagoffisier wat MIV versprei
Die oudweermagoffisier wat ’n medelid van die weermag opsetlik met MIV besmet het en nou van...