Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Botswana-saak: Hofdatum vasgestel vir ongeopponeerde mandamusaansoek
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie...
AfriForum se Gauteng-buurtwagte verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het in November vanjaar ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid...
AfriForum Jeug dien hofstukke in teen NSFAS
AfriForum Jeug se regspan het pas hofstukke ingedien teen die Nasionale Studente Finansiële...
AfriForum Jeug-tak in Piet Retief bied bergfietsdag aan
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het op 28 November ’n bergfietsdag aangebied. Daar is...
AfriForum Jeug-tak in Helderbergkom bederf Solidariteit Helpende Hand Ons Plek in die Strand
Die AfriForum Jeug-tak in die Helderbergkom het op Donderdag 3 Desember 2020 die Solidariteit...
AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppeluitslae bekend
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die...
AfriForum se Brits-buurtwag vind gekaapte voertuig terug
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 1 Desember 2020 ’n gekaapte voertuig teruggevind nadat die...
Wenners van AfriForum se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie 2020 aangekondig
AfriForum en AfriForum Sakenetwerk het in 2019 besluit om ’n kompetisie – Besigheidsbytjies – vir...
AfriForum se Brits-buurtwag trek inbrekers vas
Die AfriForum-buurtwag in Brits het in die vroeë oggendure van 2 Desember 2020 gehelp om verdagtes...