Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Jeug slaag reeds daarin om 51 NSFAS-studente te laat registreer
AfriForum Jeug se regspan is gister (31 Maart 2021) in kennis gestel dat 51 van die 132 studente...
AfriForum se Bothaville-buurtwag help om 17 verdagtes vas te trek; tak verbeter netheid van dorp
AfriForum se Bothaville-tak en -buurtwag het die afgelope maand verskeie projekte aangepak om die...
AfriForum-takstrukture in Parys sit skouer aan die wiel in Maart
AfriForum se Parys-tak het verskeie projekte in Maart aangepak. Deur die loop van die maand het...
AfriForum Jeug beskou NSFAS se belofte vir befondsing in 2021 as onrealisties
AfriForum Jeug beskou die onlangse aankondiging deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir...
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag vind gesteelde trok terug
Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en...
AfriForum-buurtwag bied ondersteuning aan Hermanus-brandweer met hommeltuig
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart...
AfriForum se Naboomspruit-tak stig ’n buurtwag
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap...
AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor taalbeleid by Maties
AfriForum Jeug het na die gebeure by die Universiteit Stellenbosch rakende die taalbeleid en die...
AfriForum doen mondelinge voorleggings aan die parlement oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet en die Wetsontwerp op Onteiening
AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor...