Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?
Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond,...
Kraal Uitgewers trots op skrywer wat met Jan H. Marais-prys vereer word
Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes...
Drakoniese wetgewing rondom landbougrondbesit moet gestuit word
AfriSake sal die...
Byna 600 Pretorianers woon gemeenskapsvergadering met Gerrie Nel by
https://www.youtube.com/watch?v=wvGO3326MvQ Meer as 600 Pretorianers het gisteraand ’n...
Shakespeare dalk binnekort uit skoolkurrikulum “gedekoloniseer”
Die werke van William Shakespeare, wat beskou word as die...
AfriForum kry hofbevel teen Vhembe Distriksmunisipaliteit
AfriForum het ʼn oorwinning behaal toe die Noord-Gautengse...
Misdaadkrisis in SA noodsaak ’n dringende veiligheidsberaad
Die misdaadkrisis in die land groei daagliks en die...
R100 000 se slaggate by HS Waterkloof herstel
https://www.youtube.com/watch?v=naqKhAObioA&feature=youtu.be AfriForum se plaaslike tak in...
AfriForum ondersoek vertrapping van regte in 2016
Politiese ideologieë soos transformasie,...