Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum skop sy jaarlikse nasionale vullisterreinoudit op ʼn positiewe noot af
https://www.youtube.com/watch?v=u3HrCBZTY7I AfriForum het vandeesweek sy nasionale...
Orania se Ora word gedigitaliseer
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient...
AfriForum en die Suiderberg Skool verseker ʼn groener toekoms
Leerlinge van die Suiderberg Skool in die...
Akademici en taalregtestryders pak hoofregter oor Engels as taal van rekord in howe
Deur Alet Rademeyer Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet...
Nelspruit en D.F. Malan kraai koning by AfriForum se 2017 Dink of Sink-kompetisie
Deur Jhua-Nine...
Hoe gemaak met boeliekrisis in SA skole?
’n Gesin van Gauteng is vandag in rou gedompel nadat...
Besin weer oor Anglo-Boereoorlog wat rasseverhoudinge in SA vir altyd verander het
Die hele debat oor post-kolonialisasie en dekolonialisasie...
Meyer is g’n skaam Afrikaner
Die atmosfeer by Buffelsfontein Beesboerdery in die ooste...
AfriForum soek fluitjieblasers om staatskorrupsie te ontbloot
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag ʼn...