Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Uitstalling by Voortrekkermonument ter viering van Republiekdag
Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei)...
Derduisende wetsgehoorsame burgers stem nie met Cele saam nie
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering moet maar weer gaan dink oor die wysigings aan die Wet op die...
Solidariteit gaan voort om minister oor Kubane in hof te pak
Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan...
Sê nou NEE vir regering wat jou vuurwapen wil vat!
Deur Alet Rademeyer Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná...
Akademia vier uitnemende prestasies tydens erkenningsgeleentheid
Deur Zydèlia Venter Akademia het op Donderdag 20 Mei 2021 die uitnemende akademiese prestasies van...
ANC sal dom wees om woede van mense op grondvlak te ignoreer
Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense...
Forum Sekuriteit leer basiese brandbestryding
Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste...
Die dinge van ’n kind nóú by die AfriForum Teater te sien
Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn...
Kyk: Skoner uitsig vir N2-padverbruikers ná Pongola-tak ingryp
Die Britse oudpremier, Margaret Thatcher, het eens gesê...