Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.‘Bly kalm, wees ingelig en organiseer’ sê Solidariteit Beweging
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen...
Navorsing wys hospitalisasie en COVID-19-sterftes neem af met doeltreffende inentingsprogramme
Deur Alet Rademeyer Die wêreld is reeds die afgelope 18 maande in die kake van die dodelike...
KwaZulu-Natal-takke vermag stil-stil wondere in dié provinsie
Deur Marthinus Koekemoer Praat met enige van AfriForum se takvoorsitters in KwaZulu-Natal (KZN) en...
Rikus is ’n “lekker” ou wat mense wil vermaak
Deur Alet Rademeyer Jonathan van Radio Raps, oftewel die skreeusnaakse Rikus de Beer, is ’n besige...
Forum Tydskrif werp lig op 15 jaar van saamstaan en hoop skep
Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af...
AfriForum soek geregtigheid vir kinders wat deur regstelsel versaak word
Deur Alet Rademeyer AfriForum se...
Vrywilligers ’n kernbestanddeel van AfriForum se suksesresep
Die Britse oudpremier Margaret Thatcher het eens gesê dat sy eerste minister geword het met die...
ANC-regering besig met verraad teenoor gewone landsburgers
Deur Alet Rademeyer As oudpres. Jacob Zuma nie binnekort tog gaan aanmeld of deur die polisie in...
Jy het nog net ’n paar dae om teen die ANC se voorgenome wysigings aan die Vuurwapenwet beswaar te maak!
Deur Alet Rademeyer Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens is daarop...