Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Hoop is nodig om die toekomspad te loop
Afrikaners, en minderhede oor die algemeen, verkeer onder groeiende druk. Die verkiesing van Cyril...
Adv. Gerrie Nel wil vervolg na dood van voormalige Rwandese intelligensiehoof
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
(Video): Solidariteit staan verguisde onnie van Schweizer-Reneke by
Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek...
Akademia het nog plek vir studente in 2019
Terwyl die meeste instellings se aansoeke vir studies in...
Afrikaanse skole dra by tot hoë slaagsyfer en topuitslae
Die gehalte van onderrig wat Afrikaanse skole bied, is...
Gauteng moet aandag gee aan gehalte-onderrig vir nuwe industriële revolusie
Gautengse hoërskole troon vanjaar kop en skouers bo ander in...
AfriForum parlement toe oor Eskom-tariewe en brandstofheffing
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee...
Klagtes stroom in teen omstrede BLF-leier
Andile Mngxitama, omstrede leier van Black First Land...
AfriForum sluit 2018 met hoop af
Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se...