Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum se Margate-tak dien gemeenskap met hart en siel
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Baie Suid-Afrikaners sien Margate slegs as ’n idilliese jaarlikse...
AfriForum: Dié week se hoogtepunte
Dit was ’n besige week vir AfriForum op verskeie fronte. Verskeie takke het aan massapatrollies...
AfriForum-veiligheidstrukture ry verder as 74 000 km tydens nasionale massapatrollie
Deur Alet Rademeyer As daar nou een ding is wat AfriForum en die res van die land tydens die...
AfriForum sê weg met raskwotas in krieket; afrigting en geriewe is belangriker
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum is teen enige vorm van rassisme in die samelewing én in krieket...
Opskud! Groot pryse wink vir Afrikaanse kunstenaars met Aitsa’s 2021
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie het sedert dit die land in Maart verlede jaar getref het...
Jou stem en handtekening beteken ook jy staan saam
Deur Alet Rademeyer Die onlangse opstande, verwoesting en anargie in KwaZulu-Natal en Gauteng het...
Skrywer koester geskiedkundige skatte in sy plaasmuseum
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “As iemand nie meer iets wil hê nie,...
Kyk: Miljoene se verliese in Vryheid ná moontlike tenderbedrog
Deur Marthinus Koekemoer Beweerde tenderbedrog in Vryheid, KwaZulu-Natal, het na raming moontlik...
Vryheid-gemeenskap vat hande om dorp teen plundery te beskerm
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Nagenoeg 400 mense het vandeesweek by die AfriForum-gemeenskapsentrum...