Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Nuwe ideesentrum sal gemeenskapselfstandigheid bevorder
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is...
#AnkerdorpPadskou skep hoop en snoer gemeenskappe saam
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en...
Familieboere: Stigters en bewaarders van die beskawing
“Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When...
Panyaza Lesufi moet nóú gekeer word
AfriForum het vanoggend ’n memorandum aan David Makhura, Gautengse premier, oorhandig waarin die...
D-dag vir Malema en Ndlozi oor aanranding is 10 Maart 2020
Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder,...
Groot belangstelling in Akademia se nuwe LLB-graad
Akademia het reeds meer as 60 aansoeke gekry vir die nuwe LLB-program wat dié instelling vanaf...
AfriForum bou voort aan internasionale taalregtenetwerk vir Afrikaans
Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die...
AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens...
Coligny-2 op borgtog van R20 000 elk vrygelaat
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog...