Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum werk hard om vleilande te probeer red
Meer as 60% van Suid-Afrika se...
Lees en laai die verhaal van die Leeu van die Wes-Transvaal hier af
AfriForum het in Desember sy eerste tekenprent oor die Afrikanergeskiedenis bekendgestel. James...
Die wêreld moet kennis neem van burgerregteskendings in SA
AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog...
Koop ’n StopHonger-energiestafie en voed ’n kind
Daar is tans meer as 8 000 kleuters wat danksy...
Kom luister in Centurion waarom jy die NGV moet beveg
Terwyl die ANC-regering met openbare verhore landwyd voortgaan om landsburgers ’n rat voor die oë...
Vierde industriële rewolusie gaan ook impak op gebruik van taal hê
Klaus...
Vaalrivier-rioolprobleem lankal ’n nasionale krisis
’n Mens kan maar net wonder of Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en...
AfriForum versoek regspan om by tradisionele leierskapsaak betrokke te raak
AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om by die...
Privatisering is ’n noodsaaklikheid en nie ’n vloekwoord
Deur Eugene Brink Ondanks die opjaag van vrese in sekere ideologiese kringe oor privatisering, is...