Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Solidariteit Beweging het ’n aksieplan teen Koronavirus
Die Solidariteit Beweging en sy instellings het...
Gaan die Korona-virus krisis nugter tegemoet
Suid-Afrikaners praat feitlik oor niks anders as Covid-19 nie. Dit kan ’n mens begin dreineer en...
R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap
Ons wil deur die...
Kommuniste lees Marx, kapitaliste verstaan Marx
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, het gister een van die openbare verhore oor...
Bly kalm oor Korona-virus en tref nodige voorsorg
Suid-Afrikaners moet nou kalm en realisties bly te midde van die massahisterie en angs wat daar...
Malema se regspan vra vir nóg tyd in aanrandingsaak
Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni...
AfriForum-takke landwyd besig met #VegEnBou-veldtog
Gemeenskappe wat in die toekoms...
Diensleweringstaal is lewensbelangrik in gesondheidsorg
Deur Alana Bailey Die afgelope maand is heelwat aandag in Suid-Afrika aan die kwessie van...
AfriForum help boere deur konserte te hou en blikkieskos in te samel
Die nood van boere wat die afgelope jare deur die...