Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Eerste voltydse studente op nuut-ingerigte Akademia-kampus verwelkom
Deur Zydelia Venter en Elzet Bester Vanjaar skop Akademia se voltydse studie-aanbod op die...
AfriForum en Kgetlengrivier-inwoners wil ’n koöperatiewe model vir munisipale selfbestuur ontwikkel
Deur Alet Rademeyer Die...
Hof hoor oor moontlike gepeutery aan bewysstukke in Malema-aanrandingsaak
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl Johannes Venter steeds...
Staat swig voor druk deur AfriForum en Solidariteit oor COVID-entstof
Deur Alet Rademeyer Voorgenome regstappe deur...
Forum Sekuriteit kry groen lig van PSiRA
Deur Alet Rademeyer Forum Sekuriteit is in 2019 as geakkrediteerde opleidingsverskaffer deur die...
AfriForum en aptekersgroep wil hê hof moet ivermektien wettig verklaar
Deur Alet Rademeyer ’n Ingrypende wending in die stryd...
Polisiemagsmisbruik “grootste vernedering” ooit vir sakeman
Polisiemagsmisbruik het skerp toegeneem tydens die COVID-19-pandemie met tientalle mense wat vir...
Forum Sekuriteit beveilig Sol-Tech
Forum Sekuriteit is verantwoordelik vir die beskermings-...
Nóg manna nodig sodat Manna vir die Boere medeboere kan help
Deur Marthinus Koekemoer Verlede jaar se verwoestende brande in die Wes-Vrystaat kon die einde van...