Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Kyk: Skoner uitsig vir N2-padverbruikers ná Pongola-tak ingryp
Die Britse oudpremier, Margaret Thatcher, het eens gesê...
Uitspraak voorbehou in Koster-saak
Deur Alet Rademeyer Uitspraak is voorbehou in die Mmabatho Hooggeregshof waar die aksiegroep...
Hof hoor Kgetleng munisipale bestuur doen niks om water- en rioolwerke reg te ruk
Deur Alet Rademeyer Die munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit in...
Kakebeenwa wat Bloedrivier oorleef het nóú by die Voortrekkermonument te sien
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Danksy...
SEB bemagtig nie swart mense nie, maar eerder vriende van die ANC
Deur Andrea van Wyk Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is moreel bankrot. Dit benadeel almal in...
Kyk: Bloemfontein skoner na AfriForum-takke #VegEnBou-week met massa vullisverwyderingsprojek afskop
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se...
Kyk: Help en red jou dorp uit sy (slag)gat!
Deur Alet Rademeyer Daar is nie meer ’n enkele dorp in die land waar daar nie soveel slaggate is...
Modise-uitspraak: AfriForum gaan appelleer ná ontslag
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
AfriForum se lugsteuneenheid by Gariepdam vir ligtevliegtuig-saamtrek
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se lugsteuneenheid is uitgenooi om vanjaar by die North Meets...