Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Pukke bekommerd oor toekomstige taalbeleid
https://youtu.be/bh1s0wesbpY AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU...
AfriForum skenk 42 ton voer aan boere in Williston
https://youtu.be/b-vBChWkiPI “Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons...
Uitstel van hofsake oor tolke wys AfriForum se kommer oor hoftaal is geldig
Twee hofsake moes vandeesweek uitgestel word omdat...
Assesseringsgids vir plaasveiligheid vandag bekendgestel
Plaasmoorde en plaasaanvalle is ’n tergende krisis en...
AfriForum kap Sisulu met feite ná beskuldigings van leuens
Terwyl Lindiwe Sisulu, minister van...
Dana Snyman praat oor hoop by Velddrif-takstigting
AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag...
AfriForum loods landswye #Skoonwater-projek
https://youtu.be/-i0t5Cnr2OM AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir...
Stryd teen korrupsie op plaaslike vlak skop af
Die burgerregte organisasie AfriForum se...
Suid-Afrika een stap nader aan “internet-sensorskap”
Suid-Afrikaners sal dalk binnekort die rolprent- en...