Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Groot geleentheid vir diegene met digtersbloed in hul are
Deur Alet Rademeyer Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied vanjaar sy 17de...
Forum Nuus: Die week se blitsflits
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is roeping die...
Nasionale Gesondheidsversekering is totaal onbekostigbaar en irrasioneel, wys Solidariteit-navorsing
Deur Alet Rademeyer Daar sal na raming ’n tekort van minstens R112 miljard op die regering se...
AfriForum praat oor jeugbemagtiging by VN-reeks oor humanitêre kwessies
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se verskeie jeugleierskap-ontwikkelingsprojekte, insluitend...
AfriForum wil Olimpiese medaljewenners beloon
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n veldtog afgeskop om Suid-Afrika se...
AfriForum se Margate-tak dien gemeenskap met hart en siel
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Baie Suid-Afrikaners sien Margate slegs as ’n idilliese jaarlikse...
AfriForum: Dié week se hoogtepunte
Dit was ’n besige week vir AfriForum op verskeie fronte. Verskeie takke het aan massapatrollies...
AfriForum-veiligheidstrukture ry verder as 74 000 km tydens nasionale massapatrollie
Deur Alet Rademeyer As daar nou een ding is wat AfriForum en die res van die land tydens die...
AfriForum sê weg met raskwotas in krieket; afrigting en geriewe is belangriker
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum is teen enige vorm van rassisme in die samelewing én in krieket...