Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum-span help om duisende bokse by boervroue te kry
Oorweldigend! Dit is waarskynlik die beste woord waarmee die Boks-vir-’n-Boervrou-projek beskryf...
AfriForum hof toe om NVG te dwing om Malema te vervolg
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat ’n...
Klein gebaar kan boervroue in droogtegebiede hoop gee
Die Boks-vir-’n-Boervrou-projek, wat deur twee vroue van die Wellington VLV aangepak is, is ’n...
Maak dié week jou hart en hand vir slagoffers van plaasmoorde oop
Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet...
Afrikaanse kunstenaars in die wolke oor Aitsa Musiektoekennings
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings,...
Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing
...
Konsentrasie is ’n plan wat werk
Onlangse navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) dui daarop dat daar teen 2031...
Ondanks bestaanskrisis bly Afrikaners trots en gedrewe
Om te eet is nie vandag so vanselfsprekend as wat baie mense aanvaar...
AfriForum het ’n drieledige plan om sukses in toekoms te behaal
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se...