Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Groot belangstelling in Akademia se nuwe LLB-graad
Akademia het reeds meer as 60 aansoeke gekry vir die nuwe LLB-program wat dié instelling vanaf...
AfriForum bou voort aan internasionale taalregtenetwerk vir Afrikaans
Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die...
AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens...
Coligny-2 op borgtog van R20 000 elk vrygelaat
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog...
Menseregtekommissie as waghond kom al hoe meer rassisties voor
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) en die SAPD het...
AfriForum help SAPD met inligting rondom hantering van grondgrype
Grondgrype het sedert die begin...
(Video) Uitspraak in borgtogaansoek van Coligny-mans voorbehou
Regter Ronnie Hendricks het vandag in...
AfriForum help Meyiwa-gesin omdat alle vermoordes geregtigheid verdien
AfriForum het by die moordsaak van Senzo Meyiwa, ontslape...
’n Skat uit die Anglo-Boereoorlog na byna ’n eeu gevind
Dit is vanjaar 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog...