Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Hof beveel haglike Covid-19-kwarantynkamp moet sluit
Regter Hans Fabricius het AfriForum se hofaansoek in die hooggeregshof in Pretoria in die saak...
AfriForum soek dringende hofbevel teen haglike Covid-19-kamp
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die...
Solidariteit Beweging kan danksy reuseskenking byna 2 000 gesinne help
Byna 2 000...
AfriForum en Solidariteit gaan grondwethof nader oor Covid-hulp-uitspraak
AfriForum en Solidariteit gaan die Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die...
AfriForum gryp in by aanhouding van gesin in haglike kwarantynkamp
AfriForum het ingegryp ná ’n dringende...
Uitspraak oor rasgedrewe Covid-hulp kom gou
Uitspraak in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen die minister...
Meer as 4 000 besighede nou deel van die AfriForum Netwerk
In hierdie tyd van nood tydens die staat van inperking het al hoe meer besighede die geleentheid...
SA ekspat opgeroep om te help by Covid-19-toetsstasies in Nieu-Seeland
Die popmusiek-ikoon Madonna het onlangs onder skerp kritiek...
Word burgers se regte tydens staat van inperking geskend?
Suid-Afrika is in die middel van die 21 dae van nasionale inperking wat pres. Cyril Ramaphosa...