Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Veilige Akademia-kampus gereed om kennis- en waardegedrewe onderrig te gee
Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia bied sedert 2012 hoëgehalte onderrig deur middel...
AfriForum pak projek aan om skole met Covid-hulpmiddels te help
Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat...
Kyk nou uit vir jou Forum Tydskrif!
Die staat van inperking en die krisis rondom die Covid-pandemie het tot gevolg gehad dat...
Dapper Media-tuiskonserte help Afrikaanse kunstenaars tydens staat van inperking
Die Covid-19-krisis en die gevolglike staat...
AfriForum kan nie vir regering wag en kyk hoe gemeenskappe ly
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die...
Dapper Media en Toerbroer-reeks maak bos- en reiservaring tydens inperking ’n werklikheid
Min mense leef ooit hul droom en passie werklik uit. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie,...
Word vandag deel van een van die grootste sakenetwerke in die land
Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as...
(Kyk Video): AfriForum eis antwoorde oor repatriasievlugte en selfisolasie van terugkerende Suid-Afrikaners
[video width="854" height="480"...
Dis nou tyd om hard en duidelik NEE te sê
Sedert die staat van inperking het die ANC-regering toenemend sy ware kleure teenoor landsburgers,...