Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.AfriForum gaan munisipaliteite pak wat miljarde aan onbevoegde amptenare bestee
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan binne enkele weke begin om munisipaliteite te dwing om...
AfriForum begin veldtog vir Motsoeneng se afdanking
AfriForum het vandag plakkate buite...
Publiek moet help dat regte kandidaat OB-pos kry
Die stryd om die regte persoon te kry om adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer (OB), op te...
AfriForum se nasionale vullisterreinoudit skop af
Deur Casandra van Aswegen Die...
Hlaudi Motsoeneng moet vasgevat word oor sensuur by SAUK
Deur Casandra van Aswegen Nuus moet regverdig, billik,...
Brexit hou implikasies vir Suid-Afrika in
Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) hou...
Volhoubare AfriForum-herwinningsprojek bevorder skoner omgewing
Die AfriForum-tak in Harrismith in die Vrystaat loods...
Slag vir Afrikaans is slag vir ander inheemse tale
“Deur hierdie jongmense van hulle taalregte te...
Kovsie-regspan voer geweld en segregasie aan as redes om Afrikaans af te skaf
In die regsaak tussen AfriForum, AfriForum...