Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
#StopMetroMagsmisbruik
Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde...
Petisie teen ontwikkeling in Oudtshoorn
Sowel AfriForum se Oudtshoorn-tak as dié dorp se inwoners sê “Nee” vir die beoogde ontwikkeling...
Bestuurslisensies
AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn...
Help AfriForum se Brits-tak om die ligte aan te hou
Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se...
Verbod op tabakprodukte
Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié...
Van BOER tot BORD
Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer...
Petisie teen Westonaria Munisipaliteit vir die onbekwame sekuriteitsmaatskappy by Venterspos en Glenharvie se substasies
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te...
AfriForum se gemeenskaptoekenningsinisiatief
Nomineer jou korona-held vandag! Mense gaan gebuk onder die gevolge van die COVID-19-pandemie en...
Petisie teen Oudtshoorn Munisipaliteit oor onbillike belasting- en tariefverhogings
Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te...