Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Blou-en-groendruppelprojek 2019
Saam vir ’n gesonde landswye waterstelsel AfriForum het van Mei tot Julie vanjaar weer die gehalte...
Verbanning van die ou vlag is sensuur
AfriForum is bereid om sterk standpunt teen sensuur en vir die beskerming van vryheid van spraak...
#Droogte
In 2017 en 2018 help AfriForum se noodfonds om voer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede...
Tshwane-elektrisiteit tariefverhogings
Die Tshwane Metro het gesê dat Koopkrag-gebruikers in November gekrediteer sal word om die...
Weg met myn by Krugerwildtuin!
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep...
Tshwane-elektrisiteitverhogings: AfriForum vat Tshwane-metro hof toe.
SUKSES: Jou kragtarief is...
#StopKwotas
AfriForum onthul: 56 wit...
AfriForum plaas vullisterreine onder die mikroskoop
AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers...
Dispuut met MultiChoice oor dubbele standaarde
AfriForum het ’n dispuut met...