Header Artwork

AfriForum se teenboelieveldtog

AfriForum se teenboelieveldtog skep sedert 2017 regoor die land bewustheid en bemagtig laerskoolleerders om teen boeliegedrag op te staan en sélf ’n verskil in hul skole te maak.

Laai die Teenboeliegids hier af.

AfriForum het in 2020 nog ’n been van die teenboelieveldtog bekendgestel. Dié been fokus meer op hoërskole en die tema van selfdood. Afkounery en selfdood loop in baie gevalle hand aan hand en dit is dus belangrik om bewustheid hieroor te skep. Stuur gerus ’n e-pos aan nicolene.muller@antiek.afriforum.co.za of leandie.brasler@antiek.afriforum.co.za as jou skool van dié aanbiedinge gebruik wil maak.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN