Navorsing
AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)Navorsing
AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.
ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Nuus
Vlak-3 beperkings is onduidelik irrassioneel
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Vlak-3-beperkings-is-onduidelik-irrassioneel.pdfVlak-3 beperkings is onduidelik irrassioneel
Verskeie foute glip in by NIOS-verslag
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Verskeie-foute-glip-in-by-NIOS-verslag.pdfVerskeie foute glip in by NIOS-verslag
COVID-19 Dís hoeveel beddens in Gauteng kort
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/COVID-19-Dís-hoeveel-beddens-in-Gauteng-kort.pdfCOVID-19 Dís hoeveel beddens in Gauteng kort
Meningstukke
Wees ’n goeie burger – dit is nóú meer as ooit ook in jou belang
Deur Barend Uys Jy kan jou eie verantwoordelikhede nie uitkontrakteer nie. Om ’n goeie burger van...