Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Wêreldwyd
Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly.
Wêreldwyd-webtuiste
Wêreldwyd-webtuiste
Bly op hoogte van nuusgebeure in Suid-Afrika. Hier kan jy ook betroubare raad kry, sommer net saamkuier of stories vertel oor die interessante plekke waar jy tans woon en werk.
Kollig-nuusbrief
Kollig-nuusbrief
Die Kollig is ’n gratis nuusbrief met inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike inligting vir Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland bly.
Sosiale media
Sosiale media
’n Kuierplek vir alle Suid-Afrikaners in sowel die buiteland as in Suid-Afrika.
Wêreldgids
Wêreldgids
Die unieke Wêreldgids vertel jou waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies in jou omgewing kan doen.
Kom huis toe-veldtog
Kom huis toe-veldtog
Ons Kom huis toe-veldtog verleen hulp aan terugkerende Suid-Afrikaners.
Vriende van AfriForum
Vriende van AfriForum
Hierdie webtuiste is geskep vir buitelandse ondersteuners van AfriForum wat graag tot ons projekte en aksies wil bydra, maar nie toegang tot ’n Suid-Afrikaanse bankrekening het nie.