Vry
Vry (b.nw.) nie gevange of gebonde wees nie; onbelemmerd
Veilig
Veilig (b.nw.) vry van gevaar; geborge
Voorspoedig
Voorspoedig (b.nw.) wat geluk ondervind; finansieel gunstig

Wie is AfriForum?
AfriForum is ’n burgerregteorganisasie wat Afrikaners, Afrikaanssprekendes en ander minderheidsgroepe in Suid-Afrika mobiliseer en hul regte beskerm. Die video hieronder vertel jou meer van AfriForum.