Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Hennopsrivier-tak reorganiseer
AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die...
AfriForum stig buurtwag in Dullstroom
AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die...
AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg trek kapers vas
AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om...
AfriForum stig ’n tak in Cradock
Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op...
AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy ondersteuners vandag in Senekal toegespreek tydens ’n...
AfriForum sal magsugtige Mkhize se regulasies teenstaan
AfriForum sal dr. Zweli Mkhize, die minister van Gesondheid, se voorgestelde regulasies vir die...
Ramaphosa se ekonomiese groeiplan is naïef en utopies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die ekonomiese groeiplan wat vandag deur pres. Cyril...
Reëlings vir AfriForum-protesaksie teen plaasmoorde in Senekal
Die burgerregteorganisasie AfriForum se lede en ondersteuners gaan op 16 Oktober om 10:00 by die...
AfriForum se Bloemhof-buurtwag spoor gesteelde voertuig op
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat...