Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Mpumalanga-buurtwag verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het op 1 November 2020 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid...
AfriForum vergader met Bloemhof-inwoners oor gemeenskapsveiligheid
AfriForum se gemeenskapsveiligheidafdeling het die Bloemhof-gemeenskap op 10 Desember 2020 besoek...
Vyf ouers word deel van AfriForum se internasionale stryd teen Netbal Suid-Afrika se rassediskriminasie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek vordering gemaak in die saak oor...
Oorwinning: AfriForum-aansoek slaag – Matrikulante hoef nie eksamens oor te skryf nie
Regter Norman Davis het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ten gunste van...
AfriForum se Koster-tak dien strafregtelike klagte in teen munisipale bestuurder
Die AfriForum-tak in Koster het op 10 Desember 2020 ’n strafregtelike klag teen Joseph Mogale, die...
Grondtransaksie ontbloot bedrog
AfriForum het op 11 Desember klagtes van bedrog en korrupsie teen twee maatskappye by die SAPD in...
AfriForum se Oos-Rand-takke skenk handreiniger en skoonmaakmiddels
Die AfriForum-takke aan die Oos-Rand het die afgelope twee weke handreiniger en skoonmaakmiddels...
AfriForum-buurtwag in Springs vind motor met behulp van SNiPER-tegnologie
Die AfriForum-buurtwag in Springs het vroeg vanoggend in samewerking met Blue Hack Tactical en...
Tshwane-metro reageer ná volgehoue druk deur AfriForum
AfriForum het tesame met sy tak in Centurion verskeie probleme onder die Tshwane-metro se aandag...