Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Roodepoort-buurtwag trek drie verdagtes vas
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 2 September 2019 drie verdagtes vasgetrek. Een verdagte is...
AfriForum beplan aksie teen Magashule se insinuasie dat xenofobiese geweld teen wit mense gedraai moet word
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die uitlatings van Ace Magashule, sekretaris-generaal van...
AfriForum en gemeenskap laat grondgrypers op hul neuse kyk
AfriForum het in samewerking met rolspelers in die Witrivier-distrik weer eens ’n poging tot...
Buurtwagte hou sigbaarheids-en-skoonmaakaksie by Zandfontein
AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n...
AfriForum se Oos- en Wes-Kaapse takke woon Streeksberaad van Hoop by
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se...
Verbanning in die naam van Mandela…
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Oudpresident Nelson Mandela ontvang wêreldwyd...
AfriForum se Endicott-plaaswag in Springs loods padveiligheidsaksie
Die Endicott-plaaswag, verbonde aan AfriForum se Springs-tak, het op 24 Augustus 2019 ’n...
AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in...
Uitspraak voorbehou in saak teen AfriForum en Ernst Roets oor vlag-twiet
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van...