Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.’n Waarskuwing: Mugabe se blywende nalatenskap in Zimbabwe
Deur Dr Eugene Brink, Strategiese Adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Die dood van ’n...
Buitelanders in besit van skaars reptiele gearresteer
Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019...
AfriForum eis aksie teen onwettige herwinners by SuperSport-park
AfriForum het op Maandag 9 September 2019 ’n brief gerig aan Stevens Mokgalapa, burgemeester van...
AfriForum besoek Nkungumathe-gemeenskap
AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap...
AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dorpe in dié...
AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue...
AfriForum se Lichtenburg-tak bou bande met Noordwes-premier
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 7 September 2019 met Job Mokgoro, premier van Noordwes,...
AfriForum se Secunda-buurtwag help om verkeersbeampte vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 8 September 2019 gehelp om ’n dronkbestuurder vas te trek...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Meyerton het op 5 en 6 September 2019 ses bome by Hoërskool Dr. Malan geplant...