Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse...
AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole,...
AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as...
Boomplantmaand: AfriForum se Schweizer-Reneke-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die...
Boomplantmaand: AfriForum se Helderbergkom-tak dra tot ’n groener toekoms by
Die AfriForum-tak in die Helderbergkom het op 7 September 2019 twee bome by die Hope and Light...
AfriForum se Fochville-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 6 September 2019 regs-en-risiko-opleiding ontvang. Dié nuut...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 7 September 2019 38 bome aan Imagine Animal Dreams en die...
Boomplantmaand: AfriForum se Naboomspruit-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya...