Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Boomplantmaand: AfriForum se Welkom-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Welkom het gedurende September en aan die begin van Oktober 50 bome aan...
NVG bevestig Malema se vervolging danksy volgehoue druk deur AfriForum
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die...
AfriForum-buurtwag ruim parke in Doringkruin op
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in...
AfriForum Gemeenskapsveiligheid rig noordstreek se nuwe beheerkamer in
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het in samewerking met GAC Security op 4 Oktober 2019 ’n projek...
AfriForum-buurtwagte lê meer as 94 000 km af tydens nasionale patrollie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die afgelope naweek nagenoeg 132 gemeenskappe regoor die...
Boomplantmaand: AfriForum se Stellenbosch-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society...
Eskom se beplande hoër vaste tariewe is onbillik en ondoeltreffend
AfriForum is van mening Eskom se beoogde verhoging van vaste tariewe sal kliënte straf en...
AfriForum se Vryburg-tak vier Erfenisdag
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se...
AfriForum dien korrupsieklagtes in ná R176 miljoen-vermorsing in grondtransaksies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco...