Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Edenvale-tak maak Eastleigh-stroom skoon
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Edenvale-tak op 19 Oktober 2019...
NGV: Gemeenskap van Secunda woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
Die gemeenskap van Secunda het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op...
AfriForum bied Nehemia-opleiding in Thabazimbi aan
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike...
#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het...
AfriForum se Overstrand-buurtwagte hou opvolgsigbaarheidspatrollie
AfriForum se Fisherhaven- en Alfa-buurtwag, wat deel is van AfriForum se Overstrand-tak, het op 16...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Brakpan-tak hou massaskoonmaakprojek
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die...
AfriForum se nuutgestigte Geelhoutboomplaaswag ontvang opleiding
Lede van die burgerregteorganisasie AfriForum se Geelhoutboomplaaswag net buite George, het op 17...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Benoni-tak behartig instandhouding by tehuise
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die...