Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Parys se drinkwater verbeter, maar AfriForum steeds bekommerd
Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Springs-tak loods skoonmaakaksie by Oorlogsmonument
Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument...
Wenner van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangewys
AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, het vanjaar met Akademia saamgewerk om die...
AfriForum rig skrywe oor kragsituasie in Govan Mbeki-munisipaliteit
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningskrywe aan Eskom en die Govan Mbeki Plaaslike...
AfriForum se Springs-buurtwag help om onwettige myners vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Springs het in samewerking met dié organisasie se lugsteunvleuel en die...
2020-skoleplasings: AfriForum staan skole en ouers by
AfriForum beskryf die 2020-skoleplasingsproses as chaoties en ’n burokratiese kleitrappery. Die...
AfriForum gaan Senzo Meyiwa se familie verteenwoordig
AfriForum en die familie van die ontslape sokkerspeler Senzo Meyiwa het vandag tydens ’n...
AfriForum se Witrivier-buurtwag vind voertuig vol plofstof ná plaasaanval
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die SAPD, Hi-Tech Security en Netstar...
AfriForum: Tshwane-metro belowe om regstelling te maak aan koopkragverbruikers
Die Tshwane-metro het op 29 Oktober 2019 tydens ’n bestuursvergadering aan AfriForum belowe dat...