Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Malema en Ndlozi in hof vir aanranding ná volgehoue druk deur AfriForum
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die...
AfriForum eis Lesufi se afdanking – omvattende veldtog volg
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die...
Konstitusionele Hof gooi appèlsaak oor vlagtwiet teen Ernst Roets uit
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om die Nelson Mandela-stigting (NMS) se...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,2 miljard teen Noordwes se Departement van Gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Jeanette Hunter, hoof van Noordwes se...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R170 miljoen teen Limpopo se Departement van Gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se...
AfriForum teleurgestel omdat hof Parys se waterkwessie nie as dringend beskou nie
Die voortslepende stryd oor die drinkwatergehalte in Parys het gister in die hof gedraai nadat...
AfriForum se Oos-Moot-tak staan Waverley-gemeenskap by
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 13 November 2019 ’n boom in Waverley verwyder wat ’n straat...
AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan Operasie Masakhane
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R446 miljoen teen Vrystaatse departement van gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr David Motau, hoof van die Vrystaatse...