Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,4 miljard teen KwaZulu-Natalse departement van gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Vryheid ingedien teen dr Musa Gumede, voormalige...
AfriForum Jeug in Ellisras samel kos vir DBV in
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R256 miljoen teen Oos-Kaapse departement van gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Port Elizabeth ingedien teen dr. T.D. Mbengashe,...
AfriForum stig Kaap Agulhas-tak
AfriForum het onlangs die Kaap Agulhas-tak in Bredasdorp gestig nadat gemeenskapslede hul behoefte...
AfriForum verwelkom oudminister se arrestasie
AfriForum verwelkom die arrestasie van Bongani Bongo, ANC-parlementslid en oudminister van...
AfriForum se Grootoog-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Grootoog-buurtwag in Keimoes het op 16 November 2019 in samewerking met die plaaslike...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Germiston-tak begin massa-skoonmaakprojek
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en op 18...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R23 miljoen teen Wes-Kaap Departement van Gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr Beth Engelbrecht, hoof van die...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R518 miljoen teen Noord-Kaap Departement van Gesondheid in
AfriForum het gister strafregtelike klagtes ingedien teen dr Steven Jonkers, hoof van die...