Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool...
AfriForum dien kommentaar teen grondonteiening by parlement in
AfriForum het vandag kommentaar per hand by die parlement ingedien teen die 18de...
AfriForum se Bethal-tak laat nie gras onder hulle voete groei nie
AfriForum se Bethal-tak het gedurende die feestyd verskeie projekte aangepak. ’n Groot...
AfriForum monitor onderwyswetwysigingsproses om leerders en ouers se regte te beskerm
AfriForum het, na aanleiding van die jongste mediaberigte oor beplande wysigings aan...
AfriForum: Cele vasbeslote om wettige wapeneienaars eerder as kriminele te ontwapen
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van die opmerkings wat Bheki Cele, minister...
As idees stilgemaak word: Hoe sommige Suid-Afrikaanse bome die byle in hul woud aanspoor
Deur Ernst van Zyl Daar is nie een vrye samelewing wat die reg tot vryheid van spraak verkry het...
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag keer verdagte vas
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n...
AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado...
AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem
AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado...